About Me
I am a med student at tgrberg campus.Eks 19 wit en afr. Ek soek 'n oulike opregte meisi. Ek is 'n gemaklike ou, raak nie vinnig kwaad nie en het baie respek vir meisies. Ek hou van braai, sport en goeie tye saam met pelle.Sal myself as redelik aantreklik beskou. kon net nog nie my droom meisie vind nie..ek het 'n goeie sin vir humor.Oulike afr meisies wat nie rook nie kan van hul laat hoor.p-
Friend's Comments
No comments yet